Witteberg

Hoërskool / High School

 

          

Die volgende leerders het uitsonderlik presteer in die Fisiese Wetenskap Olimpiade.

11 Leerders eindig onder die Top 45 waarvan 4 onder die Top 10 is!

Gr11:

Danike de Villiers – Vierde in die Vrystaat

Nica Preorius – Top 45

Teboho Mokale – Top 45

Gr12:

Chris du Plessis – EERSTE IN DIE VRYSTAAT

Johannes van Graan – TWEEDE IN DIE VRYSTAAT

Janneke Venter – Sesde in die Vrystaat

Hannah Ledingham – Top45

Manuel Casal – Top 45

Herco Smit – Top 45

Heinza Mittermaaier – Top 45

Andriaan Stander – Top 45

Al hierdie leerders was uitgenooi om die Skeinat Konvensie te NWU Pukke by te woon.

NUUS

NUUTSTE NUUS

Hoërskool Witteberg se atlete presteer puik tydens die Oos-Vrystaat Hoërskole Atletiek Kampioenskappe. 

Die atlete van behaal 46 eerste plekke, 35 tweede plekke en 33 derde plekke.  Hulle verbeter 5 rekords en wen 6 van die 10 aflosse wat gehardloop is.  

 

Witteberg Atelete Presteert op Graanveld Byeenkoms!

Tydens die jaarlikse Graanveld Atletiekbyeenkoms wat op Donderdag 8 Februarie plaasgevind het, het Hoërskool Witteberg se atlete weereens uitstekend presteer.  Die atlete van Witteberg behaal 60 eerste plekke, 53 tweede plekke, 43 derde plekke en verbeter al te saam 10 rekords.  

 

DSCN2649

Nuwe personeel wat by die Witteberg-familie aangesluit is van links voor;

Mnr, Berno du Plessis (Onderwys Assistent), mev. Debbie-Lee Smit (Natuurwetenskappe, Lewenswetenskappe en Geografie), mnr. SW Smit (Engels)

DSCN2667Top Toekenings vir `n Top Akademiese skool!

Witteberg is vir verskeie prestasies beloon vir top matriek uitslae in die 2017 eindeksamen. Witteberg ontvang die trofee vir die Top Wiskunde & Fisiese Wetenskap skool in die Vrystaat. Witteberg ontvang ook R 100 000 kontant vir die Top Wiskunde skool in die Vrystaat. Die skool  spog met sy twee kanon onderwyseresse mev. Annamarie de Jong hen mev. Selbie Swart wat onderskeidelik elkeen `n toekenning ontvang as Top Wiskunde en Top Fisiese Wetenskap onderwysers in die Vrystaat.

 

DMC Firewall is a Joomla Security extension!