Witteberg

Hoërskool / High School

 

          

Akademiese Personeel

Akademiese Personeel

Display # 
Magnus BuysMagnus Buys LSOB
Yolanda CronjeYolanda Cronje SOSIALE WETENSKAP
Isabel FerreiraIsabel Ferreira AFRIKAANS
Anke JordaanAnke Jordaan REKENINGKUNDE, NATUURWETENSKAP
René JordaanRené Jordaan LEWENSORIëNTERING
Melincke MaartensMelincke Maartens AFRIKAANS, ENGELS
Maksie OlivierMaksie Olivier VERBRUIKERSTUDIES
Morné KymdellMorné Kymdell IGO & Siviel & Teg
Carlen SchutteCarlen Schutte LSOB
Lizelle SnydersLizelle Snyders BIOLOGIE
Aldiné van der MerweAldiné van der Merwe DRAMA
Christo van der NestChristo van der Nest BESIGHEIDSTUDIES
Pula van NiekerkPula van Niekerk RTT
Hanri Janse van RensburgHanri Janse van Rensburg WISKUNDE
Jannie van RensburgJannie van Rensburg WISKUNDE
Elna VenterElna Venter NETBALHOOF, ENGELS
Elicia VisagieElicia Visagie SKEINAT, WISKUNDE
Marli ZietsmanMarli Zietsman DUITS

NUUS

PROSPEKTUS 2018

Kliek hier 

NUUTSTE NUUS

Hoërskool Witteberg se Tienertoneel "Glimlag Doolhofkind" vaar goed by die ATKV Tienertoneel op die Potchefstroom Streeksfees.

Die geselskap ontvang silwer vir;

- Dekor en stelontwerp
- Spesiale effekte
- Algemene hantering van tegniese aspekte 
- Tooi Cilliers ontvang silwer as klankoperateur.

Verder ontvang die groep brons vir

- Beligtingsontwerp
- Die klankbaan, 
- Die produksie as geheel
- Shannon Freeman ontvang brons as verhoog bestuurder
- Dorijke du Toit, Hanru Barnard en Jhuan Bouwe vir spel
- Juffrou Aldiné van der Merwe vir regisseur
- Hanru ontvang ook brons vir eie musiek komposisies.

Hoërskool Witteberg se 1e span 7's eindig 2e na afloop van die Griffons Sewes dag wat aangebied is deur Witteberg op die 1e September 2018.

Finale Posisies:

1e Goudveld
2e Witteberg 
3e Hentie Cilliers
4e BVHS

Witteberg is trots op 3 van sy leerders wat onder die Top 4 eindig in die ATKV Redenaars Landsfinaal. 

Sewe Wittebergers het deurgedring na die finale rondte.

Verder het die juniordebatspan van die Hoërskool Witteberg is onder die top 5 in Suid-Afrika. Ella Steynberg, Roelof Stander en Ann-ne Venter. 

 

DMC Firewall is developed by Dean Marshall Consultancy Ltd