Witteberg

Hoërskool / High School

 

          

Bestuurs Personeel

Bestuurs Personeel

Display # 
Coenie VenterCoenie Venter SKOOLHOOF
Mike VisserMike Visser ADJUNKHOOF
André PottasAndré Pottas WAARNEMENDE ADJUNKHOOF
Selbie SwartSelbie Swart WAARNEMENDE ADJUNKHOOF
Hannes OosthuizenHannes Oosthuizen DISSIPLINE
Annalie BredenkampAnnalie Bredenkamp KULTUURHOOF, AFRIKAANS
Anne-marie de JonghAnne-marie de Jongh WISKUNDE
Maretha ZietsmanMaretha Zietsman WISKUNDE, AARDRYKSKUNDE
Olga du ToitOlga du Toit BEMARKING, AFRIKAANS
Marius Janse van RensburgMarius Janse van Rensburg KOSHUISVADER
Nastasha KymdellNastasha Kymdell WISKUNDE
Riaan SwartRiaan Swart ENGELS, AARDRYKSKUNDE
Annalize van der WesthuizenAnnalize van der Westhuizen SASAMS, REKENINGKUNDE
Chris FourieChris Fourie ENGELS
Leander TaljaardLeander Taljaard SPORTHOOF
Dolf van RensburgDolf van Rensburg BORGE & WERWING
Charloretha TaljaardCharloretha Taljaard FINANSIëLE BESTUURDER

NUUS

PROSPEKTUS 2018

Kliek hier 

NUUTSTE NUUS

Hoërskool Witteberg se Tienertoneel "Glimlag Doolhofkind" vaar goed by die ATKV Tienertoneel op die Potchefstroom Streeksfees.

Die geselskap ontvang silwer vir;

- Dekor en stelontwerp
- Spesiale effekte
- Algemene hantering van tegniese aspekte 
- Tooi Cilliers ontvang silwer as klankoperateur.

Verder ontvang die groep brons vir

- Beligtingsontwerp
- Die klankbaan, 
- Die produksie as geheel
- Shannon Freeman ontvang brons as verhoog bestuurder
- Dorijke du Toit, Hanru Barnard en Jhuan Bouwe vir spel
- Juffrou Aldiné van der Merwe vir regisseur
- Hanru ontvang ook brons vir eie musiek komposisies.

Hoërskool Witteberg se 1e span 7's eindig 2e na afloop van die Griffons Sewes dag wat aangebied is deur Witteberg op die 1e September 2018.

Finale Posisies:

1e Goudveld
2e Witteberg 
3e Hentie Cilliers
4e BVHS

Witteberg is trots op 3 van sy leerders wat onder die Top 4 eindig in die ATKV Redenaars Landsfinaal. 

Sewe Wittebergers het deurgedring na die finale rondte.

Verder het die juniordebatspan van die Hoërskool Witteberg is onder die top 5 in Suid-Afrika. Ella Steynberg, Roelof Stander en Ann-ne Venter. 

 

Our website is protected by DMC Firewall!