Witteberg

Hoƫrskool / High School

 

          

 Witteberg koshuis is beslis jou huis, weg van die huis.

 

 Koshuisbrood maak ysters groot! Hierdie is `n ervaring wat die koshuisbrakke vir niks wil verruil nie. Ons huisves  sowat 240 leerders in ons koshuis waar akademie, sport, kultuur, godsdiens en natuurlik, kattekwaad in perfekte  harmonie balanseer. Die koshuis is `n praghuis met heerlike gebalanseerde maaltye, warm liefde van  koshuispersoneel en `n leeftyd se vriendskappe.

 Good food, Good People, Good Times!

 

NUUS

Ons Streef!

DMC Firewall is a Joomla Security extension!