Witteberg

Hoërskool / High School

 

          

Watter tiener hou nie van dans, fliek en kattekwaad nie? Hier by Witteberg is dit eweeens ook so. Ons leerders word ware dames en ware here met blootstelling aan `n verskeidenheid sosiale geleenthede. Witteberg is alombekend vir sy gees en unieke manier om die lewe te vier. Ons uitstaande kenmerke is ons dissiplinêre stelsel wat die ruimte skep vir elke kind om meesterlik te ontwikkel.

Ons bied met swier die mnr en mej Witteberg aan. 

Die wenners vir 2019 is van links; Kamo Mofokeng (2e Prins), Fritz Crous (1e Prins), Zac Barnard (mnr Witteberg), Inge Willemse (mej Witteberg), Yolani Fourie (1e Prinses) en Alicia Smit (2e Prinses)

 

Hierdie geleentheid is beslis `n grote op Witteberg se kalender.Iets wat jy nooit moet misloop nie. 

Van links; Mnr. Gustav Dreyer (Organiseerder),Corrie Bosch (Beoordelaar), Lande Pretorius (Beoordelaar), Andrien van der Berg (Beoordelaar) en Casper Knoester (Beoordelaar). 

 

KENNISGEWINGBORD

Dans met die Campbells

Campbells

Speenkalfprojek

66333702 1134086390049103 4086354240442728448 n

PROSPEKTUS 2019

Our website is protected by DMC Firewall!