Witteberg

Hoërskool / High School

 

          

Tydens die jaarlikse Graanveld Atletiekbyeenkoms wat op Donderdag 2 Februarie plaasgevind het, het Hoërskool Witteberg se atlete weereens puik presteer.  Die atlete van Witteberg behaal 50 eerste plekke, 60 tweede plekke, 48 derde plekke en verbeter al te saam 6 rekords. 

 

Die atlete wat rekords verbeter het tydens die byeenkoms was: 

Marisca Stander – 5000m stap dogters o/16 – 28:33.48 ; Nica Pretorius – 2000m hindernis dogters o/17 ; Alicia Clack – Gewigstoot dogters o/17 – 12.60m ; Nadja Fourie – paalspring dogters o/19 – 3.30m ; Marcel du Plessis – 1500m hindernis seuns o/15 – 6:00.00 ; Motseki Mosikidi – 110m hekkies seuns o/19 – 14.80s.

NUUS

PROSPEKTUS 2018

Kliek hier 

NUUTSTE NUUS

Hoërskool Witteberg se Tienertoneel "Glimlag Doolhofkind" vaar goed by die ATKV Tienertoneel op die Potchefstroom Streeksfees.

Die geselskap ontvang silwer vir;

- Dekor en stelontwerp
- Spesiale effekte
- Algemene hantering van tegniese aspekte 
- Tooi Cilliers ontvang silwer as klankoperateur.

Verder ontvang die groep brons vir

- Beligtingsontwerp
- Die klankbaan, 
- Die produksie as geheel
- Shannon Freeman ontvang brons as verhoog bestuurder
- Dorijke du Toit, Hanru Barnard en Jhuan Bouwe vir spel
- Juffrou Aldiné van der Merwe vir regisseur
- Hanru ontvang ook brons vir eie musiek komposisies.

Hoërskool Witteberg se 1e span 7's eindig 2e na afloop van die Griffons Sewes dag wat aangebied is deur Witteberg op die 1e September 2018.

Finale Posisies:

1e Goudveld
2e Witteberg 
3e Hentie Cilliers
4e BVHS

Witteberg is trots op 3 van sy leerders wat onder die Top 4 eindig in die ATKV Redenaars Landsfinaal. 

Sewe Wittebergers het deurgedring na die finale rondte.

Verder het die juniordebatspan van die Hoërskool Witteberg is onder die top 5 in Suid-Afrika. Ella Steynberg, Roelof Stander en Ann-ne Venter. 

 

Our website is protected by DMC Firewall!