Witteberg

Hoërskool / High School

 

          

Op Vrydag 10 Februarie het van Hoërskool Witteberg se atlete deelgeneem aan die Sentraal NWU Pukke Top 20 Atletiekbyeenkoms te Bloemfontein. Die atlete het weereens baie goed presteer en behaal die volgende plekke:

Elzarie Botes 4de plek in spiesgooi dogter o/15 en ‘n 10de plek in gewigstoot;

Christel Kotze 6de plek in 300m hekkies dogters o/15 en 8ste plek in die 90m hekkies;

Sue-Marie Claasen 4de plek in 300m hekkies dogters o/15 en 5de plek in die 200m;

Alicia Clack 4de plek in gewigstoot dogters o/17 en 10de plek in diskusgooi;

Jakkie Cilliers 3de plek in 400m hekkies dogters o/17 en 5de plek in 100m hekkies;

Verney Eyberg 6de plek in gewigstoot dogters o/19;

Moné Botha 7de plek in spiesgooi dogters o/19;

Nadja Fourie 3de plek in die 100m dogters o/19 en 7de plek in die 200m;

Pascal Ekeji 6de plek in 100m hekkies seuns o/15 en 6de plek in die 200m;

Givestro Argentino 8ste plek in gewigstoot seuns o/15 en 8ste plek in diskusgooi;

Craven van der Nest 10de plek in die 100m seuns o/17;

Vuyani Jacobs 3de plek in die 400m hekkies seuns o/17;

Muller Kotze 9de plek in gewigstoot seuns o/17 en 10de plek in diskusgooi;

Motseki Mosikidi 1ste plek in die 400m hekkies seuns o/19 en 2de plek in die 110m hekkies. 

Die dogterspan van Witteberg eindig in die 8ste plek  uit ‘n aantal van 19 dogterspanne wat aan die byeenkoms deelgeneem het, terwyl die seunspan in die 9de plek eindig uit ‘n aantal van 20 seunspanne wat ingeskryf het vir die byeenkoms. 

Uit die 23 spanne wat aan die byeenkoms deelgeneem het, eindig Hoërskool in die algehele 11de plek. 

NUUS

PROSPEKTUS 2018

Kliek hier 

NUUTSTE NUUS

Hoërskool Witteberg se Tienertoneel "Glimlag Doolhofkind" vaar goed by die ATKV Tienertoneel op die Potchefstroom Streeksfees.

Die geselskap ontvang silwer vir;

- Dekor en stelontwerp
- Spesiale effekte
- Algemene hantering van tegniese aspekte 
- Tooi Cilliers ontvang silwer as klankoperateur.

Verder ontvang die groep brons vir

- Beligtingsontwerp
- Die klankbaan, 
- Die produksie as geheel
- Shannon Freeman ontvang brons as verhoog bestuurder
- Dorijke du Toit, Hanru Barnard en Jhuan Bouwe vir spel
- Juffrou Aldiné van der Merwe vir regisseur
- Hanru ontvang ook brons vir eie musiek komposisies.

Hoërskool Witteberg se 1e span 7's eindig 2e na afloop van die Griffons Sewes dag wat aangebied is deur Witteberg op die 1e September 2018.

Finale Posisies:

1e Goudveld
2e Witteberg 
3e Hentie Cilliers
4e BVHS

Witteberg is trots op 3 van sy leerders wat onder die Top 4 eindig in die ATKV Redenaars Landsfinaal. 

Sewe Wittebergers het deurgedring na die finale rondte.

Verder het die juniordebatspan van die Hoërskool Witteberg is onder die top 5 in Suid-Afrika. Ella Steynberg, Roelof Stander en Ann-ne Venter. 

 

DMC Firewall is developed by Dean Marshall Consultancy Ltd