Witteberg

Hoërskool / High School

 

          

Hoërskool Witteberg se atlete het op Maandag 27 Februarie op Goble Park aan die Clover Atletiekbyeenkoms deelgeneem en altesaam 12 medaljes gewen.  Die dogterspan van Witteberg eindig in die 5de plek  uit ‘n aantal van 10 dogterspanne wat aan die byeenkoms deelgeneem het, terwyl die seunspan in die 8de plek eindig uit ‘n aantal van 12 seunspanne wat ingeskryf het vir die byeenkoms. 

Uit die 20 spanne wat aan die byeenkoms deelgeneem het, eindig Hoërskool Witteberg in die algehele 8ste plek. 

Die volgende atlete eindig onder die eerste ses in hulle onderskeie items:

Elzarie Botes dogters 15: 4de in gewigstoot & 4de in spiesgooi

Christel Kotze dogters 15: 4de in die 90 m Hekkies

Sue-Marie Claasen dogters 15: 4de in die 300 m Hekkies & 1ste in die 200m

Alicia Clack dogters 17: 3de in diskusgooi & 5de in gewigstoot

Yvelle Swart dogters 17: 6de in diskusgooi

Jakkie Cilliers dogters 17: 1ste in die 400 m Hekkies & 2de in die 100 m Hekkies

Verney Eyberg dogters 19: 6de in diskusgooi

Nadja Fourie dogters 19: 2de in die 100 m & 3de in die 200m

Pascal Ekeji seuns 15: 4de in die 200 m & 3de in die 100 m Hekkies

Phileo Lodewyk seuns 15: 6de in gewigstoot & 6de in diskusgooi

Craven Van Der Nest seuns 17: 6de in gewigstoot

Marinus Minnaar seuns 17: 6de in die 200 m

Vuyani Jacobs seuns 17: 1ste in die 400 m Hekkies & 5de in die 400m

Muller Kotze seuns 17: 3de in gewigstoot

Mpho Ntsutle seuns 17: 1ste in driesprong

Motseki Mosikidi seuns 19: 1ste in die 400 m Hekkies en 2de in die 110 m Hekkies

Foto van links voor; Verney Eyberg, Nadja Fourie, Christel Kotzé, Alicia Clack, Marinus Minnaar

2de ry; Sue-marie Claasen, Elzarie Botes, Jakkie Cilliers, Yvelle Swart, Vuyani Jacobs

3de ry; Muller Kotzé, Phileo Lodewyk, Mpho Ntsutle, Pascal Ekeji

4de ry; Motseki Mosikidi, Craven van der Nest

NUUS

PROSPEKTUS 2018

Kliek hier 

NUUTSTE NUUS

Hoërskool Witteberg se Tienertoneel "Glimlag Doolhofkind" vaar goed by die ATKV Tienertoneel op die Potchefstroom Streeksfees.

Die geselskap ontvang silwer vir;

- Dekor en stelontwerp
- Spesiale effekte
- Algemene hantering van tegniese aspekte 
- Tooi Cilliers ontvang silwer as klankoperateur.

Verder ontvang die groep brons vir

- Beligtingsontwerp
- Die klankbaan, 
- Die produksie as geheel
- Shannon Freeman ontvang brons as verhoog bestuurder
- Dorijke du Toit, Hanru Barnard en Jhuan Bouwe vir spel
- Juffrou Aldiné van der Merwe vir regisseur
- Hanru ontvang ook brons vir eie musiek komposisies.

Hoërskool Witteberg se 1e span 7's eindig 2e na afloop van die Griffons Sewes dag wat aangebied is deur Witteberg op die 1e September 2018.

Finale Posisies:

1e Goudveld
2e Witteberg 
3e Hentie Cilliers
4e BVHS

Witteberg is trots op 3 van sy leerders wat onder die Top 4 eindig in die ATKV Redenaars Landsfinaal. 

Sewe Wittebergers het deurgedring na die finale rondte.

Verder het die juniordebatspan van die Hoërskool Witteberg is onder die top 5 in Suid-Afrika. Ella Steynberg, Roelof Stander en Ann-ne Venter. 

 

Our website is protected by DMC Firewall!