Witteberg

Hoërskool / High School

 

          

 

Die atlete van behaal 46 eerste plekke, 35 tweede plekke en 33 derde plekke. Hulle verbeter 5 rekords en wen 6 van die 10 aflosse wat gehardloop is. Die atlete wat rekords tydens die byeenkoms verbeter het, was: Kara-Lee van der Watt in die 2000m hindernis dogters o/16 8:43.81 ; Chanelle Greyling in Hammergooi dogters o/16 29:23 meter ; Mariska Stander in die 5000m stap dogters o/17 26:35:35 ; Mpho Ntsutle in driesprong seuns o/17 13.49 meter ; Witteberg se seuns o/17 4x100m aflosspan 43.48 sekondes.

Wat die aflosse betref, wen Witteberg die dogters o/15 aflos in ‘n tyd van 53.31 sekondes (Sue-Mari Claasen, Chandré Miles, Christel Kotzé, Jane Nel), seuns o/14 aflos in tyd van 48.70 sekondes (Roelof Stander, CF Barnard, Nhlanhla Tsabalala, Wayne Matthysen), die seuns o/15 aflos in 46.80 (Valiant Mofokeng, Enrico Jansen, Henco Coetzee, Bradley Jacobs), sekondes, die seuns o/16 aflos in 45.10 sekondes (Paschal Ekeji, Tshepiso Mzizi, Erik van Aswegen, Valiant Mofokeng) , die seuns o/17 aflos in 43.48 sekondes (Mpho Ntsutle, Fernando Galantd, Juan-Rosco Ruiters, Marinus Minnaar) en die seuns o/19 aflos in 43.23 sekondes (Motseki Mosikidi, Fernando Galantd, Mpho Ntsutle, Vuyani Jacobs). Baie geluk aan al hierdie atlete.

 

NUUS

PROSPEKTUS 2018

Kliek hier 

NUUTSTE NUUS

Hoërskool Witteberg se Tienertoneel "Glimlag Doolhofkind" vaar goed by die ATKV Tienertoneel op die Potchefstroom Streeksfees.

Die geselskap ontvang silwer vir;

- Dekor en stelontwerp
- Spesiale effekte
- Algemene hantering van tegniese aspekte 
- Tooi Cilliers ontvang silwer as klankoperateur.

Verder ontvang die groep brons vir

- Beligtingsontwerp
- Die klankbaan, 
- Die produksie as geheel
- Shannon Freeman ontvang brons as verhoog bestuurder
- Dorijke du Toit, Hanru Barnard en Jhuan Bouwe vir spel
- Juffrou Aldiné van der Merwe vir regisseur
- Hanru ontvang ook brons vir eie musiek komposisies.

Hoërskool Witteberg se 1e span 7's eindig 2e na afloop van die Griffons Sewes dag wat aangebied is deur Witteberg op die 1e September 2018.

Finale Posisies:

1e Goudveld
2e Witteberg 
3e Hentie Cilliers
4e BVHS

Witteberg is trots op 3 van sy leerders wat onder die Top 4 eindig in die ATKV Redenaars Landsfinaal. 

Sewe Wittebergers het deurgedring na die finale rondte.

Verder het die juniordebatspan van die Hoërskool Witteberg is onder die top 5 in Suid-Afrika. Ella Steynberg, Roelof Stander en Ann-ne Venter. 

 

DMC Firewall is developed by Dean Marshall Consultancy Ltd