Witteberg

Hoërskool / High School

 

          

Op Vrydag 10 Februarie het van Hoërskool Witteberg se atlete deelgeneem aan die Sentraal NWU Pukke Top 20 Atletiekbyeenkoms te Bloemfontein. Die atlete het weereens baie goed presteer en behaal die volgende plekke:

Elzarie Botes 4de plek in spiesgooi dogter o/15 en ‘n 10de plek in gewigstoot;

Christel Kotze 6de plek in 300m hekkies dogters o/15 en 8ste plek in die 90m hekkies;

Sue-Marie Claasen 4de plek in 300m hekkies dogters o/15 en 5de plek in die 200m;

Alicia Clack 4de plek in gewigstoot dogters o/17 en 10de plek in diskusgooi;

Jakkie Cilliers 3de plek in 400m hekkies dogters o/17 en 5de plek in 100m hekkies;

Verney Eyberg 6de plek in gewigstoot dogters o/19;

Moné Botha 7de plek in spiesgooi dogters o/19;

Nadja Fourie 3de plek in die 100m dogters o/19 en 7de plek in die 200m;

Pascal Ekeji 6de plek in 100m hekkies seuns o/15 en 6de plek in die 200m;

Givestro Argentino 8ste plek in gewigstoot seuns o/15 en 8ste plek in diskusgooi;

Craven van der Nest 10de plek in die 100m seuns o/17;

Vuyani Jacobs 3de plek in die 400m hekkies seuns o/17;

Muller Kotze 9de plek in gewigstoot seuns o/17 en 10de plek in diskusgooi;

Motseki Mosikidi 1ste plek in die 400m hekkies seuns o/19 en 2de plek in die 110m hekkies. 

Die dogterspan van Witteberg eindig in die 8ste plek  uit ‘n aantal van 19 dogterspanne wat aan die byeenkoms deelgeneem het, terwyl die seunspan in die 9de plek eindig uit ‘n aantal van 20 seunspanne wat ingeskryf het vir die byeenkoms. 

Uit die 23 spanne wat aan die byeenkoms deelgeneem het, eindig Hoërskool in die algehele 11de plek. 

Tydens die jaarlikse Graanveld Atletiekbyeenkoms wat op Donderdag 2 Februarie plaasgevind het, het Hoërskool Witteberg se atlete weereens puik presteer.  Die atlete van Witteberg behaal 50 eerste plekke, 60 tweede plekke, 48 derde plekke en verbeter al te saam 6 rekords. 

 

Die atlete wat rekords verbeter het tydens die byeenkoms was: 

Marisca Stander – 5000m stap dogters o/16 – 28:33.48 ; Nica Pretorius – 2000m hindernis dogters o/17 ; Alicia Clack – Gewigstoot dogters o/17 – 12.60m ; Nadja Fourie – paalspring dogters o/19 – 3.30m ; Marcel du Plessis – 1500m hindernis seuns o/15 – 6:00.00 ; Motseki Mosikidi – 110m hekkies seuns o/19 – 14.80s.

Hoërskool Witteberg se atlete het puik presteer tydens die Witteberg Sirkel Atletiekbyeenkoms wat op Donderdag 26 Januarie plaasgevind het.  Die atlete van Witteberg behaal 105 eerste plekke, 79 tweede plekke, 59 derde plekke en verbeter altesaam 12 rekords. 

Die atlete wat rekords verbeter het tydens die byeenkoms was:  :   

Christel Kotze – hoogspring dogters o/14 – 1.50m en sy verbeter ook die rekord in die 90m hekkies dogters o/14 ;

Marisca Stander – 5000m stap dogters o/16 – 28:10.68s ;

Annika Janse van Rensburg – driesprong dogters o/16 – 9.14 ;

Jakkie Cilliers – 400m Hekkies dogters o/17 – 68,72s ;

Alicia Clack – Gewigstoot dogters o/17 – 12.26m ;

Ryan Clack – 300m hekkies seuns o/14 – 47.78s ;

Henco Coetzee – Diskusgooi seuns o/14 39.93m ;

Marinus Minnaar – 100m seuns o/16 – 11.35s ;

Mpho Ntsutle – Driesprong seuns o/16 – 12.72m en hy verbeter ook die verspring rekord vir seuns o/16 – 6.12

Motseki Mosikidi – 110m hekkies seuns o/19 – 15.28s. 

Op Donderdag 19 Januarie 2017 was dit weer tyd vir Hoërskool Witteberg se jaarlikse Kleursport.  Atlete en toeskouers het weersomstandighede uit al vier seisoene trotseer.  Die volgende rekords is tydens die byeenkoms verbeter:    Christel Kotze – hoogspring dogters o/14 – 1.58m ; Marisca Stander – 5000m stap dogters o/16 – 28:43.21s ; Saroné Grobler – driesprong dogters o/16 – 10.20m ; Nica Pretorius – 3000m dogters o/17 – 12:40.58s ; Alicia Clack – Gewigstoot dogters o/17 – 12.27m ; Moné Botha – spiesgooi dogters o/19 – 26.48m ; Marcu van Dyk – 3000m seuns o/14 – 12:05.60s ; Ryan Clack – 300m hekkies seuns o/14 – 50.94s ; Henco Coetzee – diskusgooi seuns o/14 – 41.15m ; Mpho Ntsutle – driesprong seuns o/16 – 12.74 ;.

Foto: Nica  Pretorius (D O/17 3000 m); Alicia Clack (D O/17 Gewigstoot); Christelle Kotze (D O/14 Hoogspring); Moné Botha (D O/19 Spiesgooi); Ryan Clack (S O/14 300m Hekkies); Henco Coetzee (S O/14 Diskusgooi); Marisca Stander (D O/16 5000M Stap)

Afwesig: Mpho Ntsutle (S O/16 Driesprong); Saroné Grobler (D O/16 Driesprong); Marcu van Dyk (S O/14 3000m)

NUUS

PROSPEKTUS 2018

Kliek hier 

NUUTSTE NUUS

Hoërskool Witteberg se Tienertoneel "Glimlag Doolhofkind" vaar goed by die ATKV Tienertoneel op die Potchefstroom Streeksfees.

Die geselskap ontvang silwer vir;

- Dekor en stelontwerp
- Spesiale effekte
- Algemene hantering van tegniese aspekte 
- Tooi Cilliers ontvang silwer as klankoperateur.

Verder ontvang die groep brons vir

- Beligtingsontwerp
- Die klankbaan, 
- Die produksie as geheel
- Shannon Freeman ontvang brons as verhoog bestuurder
- Dorijke du Toit, Hanru Barnard en Jhuan Bouwe vir spel
- Juffrou Aldiné van der Merwe vir regisseur
- Hanru ontvang ook brons vir eie musiek komposisies.

Hoërskool Witteberg se 1e span 7's eindig 2e na afloop van die Griffons Sewes dag wat aangebied is deur Witteberg op die 1e September 2018.

Finale Posisies:

1e Goudveld
2e Witteberg 
3e Hentie Cilliers
4e BVHS

Witteberg is trots op 3 van sy leerders wat onder die Top 4 eindig in die ATKV Redenaars Landsfinaal. 

Sewe Wittebergers het deurgedring na die finale rondte.

Verder het die juniordebatspan van die Hoërskool Witteberg is onder die top 5 in Suid-Afrika. Ella Steynberg, Roelof Stander en Ann-ne Venter. 

 

Our website is protected by DMC Firewall!