Witteberg

Hoërskool / High School

 

          

 

 

Witteberg was Saterdag 09 September die gasheer vir die finale Vrystaat MTB rondte!

Ons skool eindig tweede in reeks en ontvang die beker as beste gemengde fietsry skool in die Vrystaat.

Uitslae; 
Sarah Ledingham eindig derde in wedren en derde in die reeks. Sy kry ook haar Vrystaat kleure om by SA's te gaan deelneem.
Hannah Ledingham eindig tweede in wedren en ook tweede in reeks. 
Ons Sub-Juniors eindig derde vir die dag.
Vyf Junior Seuns eindig kinders soos volg in Vrystaat na die liga: 
Dawid Jordaan 7de
Heinz Mittermaaier 12de 
Ruben Cilliers15de
Jaco Olivier 18de
Daniel Truter 19de

Junior Girls in Vrystaat after league:
Hannah Ledingham 2de 
Euane Venter 3de
Youth o/16 seuns in Vrystaat after league:
Franco Furstenburg 23ste 
LW Smith 28ste

Youth Boys u/15 in Freestate after league: 
Damian van Tonder 6de

Sub-Junior Boys in Freestate after league
Johan Botha 6de
Dante van Tonder 9de
Mitch Taylor 10de
Alexis du Preez 12de
Wian Maritz 14de
Damian Badenhorst 18de
AW Smith 19de 
Youth Girls in Freestate: 
Sarah Ledingham 3de

 

 

 

Van voor links; Wian Maritz, Alexis du Preez, Mitch Taylor, AW Smith, Damian Badenhorst, Damian van Tonder, Euané Venter, Ruben Cilliers

Van agter links; Francois van Niekerk (All in 1 Auto Repairs), Johan Botha, Sarah Ledingham, Hannah Ledingham, Heinz Mittermaier, Jaco Olivier, Elise van Niekerk (All in one Party Hire), Dawid Jordaan, Rikus Koekemoer, Carel Pretorius (Bethlehem Cycleworld/Specialized SA), Dalene Cilliers (The Lunchbox) 

AFWESIG: Danté van Tonder, LW Smit, Heidi Wapenaar (Wapenaar @ Freestate - Reitz)

Corne & JP neem deel aan die All Style Lions Super League Challenge in Johannesburg wat gehou is die naweek van 10 Junie by Turffontein.

 

Corne du Preez (middel) -  Goud  Kumite Junior meisies Ope

                          Silwer Kumite Junior meisies eie gewig

 

JP Bosman- (links) Goud Span Kata ( saam met twee ander spanmaats) Juniors

                         Silwer Span Kata ( saam met twee ander spanmaats) Seniors

 

 

 

 

During the course of the weekend, 18-21 March 2017, three Witteberg cyclists competed in the 3 Mountains Challenge:
Dawid Jordaan, Johan Botha and Sarah Ledingham.

This multi stage cycling event is a race over 4 days with 4 stages
including a night race. It is compulsory to complete all the stages in
order to get a final qualifying time.
The cyclists completed distances of 20km, 50km,40km and 40km on the
respective days.

In their respective age categories both Dawid and Sarah achieved the
following final podium positions today :
Dawid Jordaan finished 3rd overall - u/18 men and
Sarah Ledingham finished 1st overall - u/16 women

Johan was 29th overall  - mens category
Dawid was 11th overall - mens category
Sarah was 4th overall for women

Christiaan Willemse het die naweek aan die 5de Vrystaat kwalifiseerder van Western Mounted Games deelgeneem en algeheel eerste gekom in die Sanesa sowel as ope afdeling waar hul teen volwassenes kompeteer. Daar was 70 ruiters van oor die hele Vrystaat. Brandon de Bruyn ook `n leerder van Witteberg eindig 6de op vlak een by die Western Mountain Games.

A good number of Witteberg students rode the Ashburton Series Clarens race. 
Damian van Tonder rode the half marathon stage race. He rode very well and finished 32nd in a large youth boys category.
Mitch Taylor, Damian Badenhorst, Dante van Tonder, and Hannah Ledingham all rode the 20km fun race on Day 1.
Johan Botha rode the  45km one day Marathon finishing strong - 16th overall out of 153 riders.

On Day 2 Dante van Tonder participated in the 10km fun ride and finished in 9th position overall.
Hannah Ledingham participated in the 35km race and finished in 6th position in the Junior girls category. 

Van Links voor: Damian van Tonder, Damian Badenhorst, Mitch Taylor, Danté van Tonder
Agter: Johan Botha, Dawid Jordaan, Hannah Ledingham, Sarah Ledingham

Hannah Ledingham represented Witteberg at the Free State Inter High Schools Gala in Bloemfontein 15 and 16 Feb 2017.

During the heats on Thursday she qualified for 4 out of 5 finals.

On Friday she achieved a 4th place in the 100m Breaststroke and a podium position for the 50m breaststroke with a bronze medal.

Hannah, Shani and Mia participated in the Northern Free State Inter High Schools Swimming Champs 30-31 January.

They all swam well and were awarded the following medals.

Hannah Ledingham received 7 medals:
Gold - 200 IM, 50 Breast, 200 Breast, 100 Breast
Silver - 50 Free, 50 fly, 100 Fly

Shani van der Merwe received 4 Medals:
Gold - 200 Back
Silver - 50 Back and 100 Breast
Bronze - 50 Breast

Mia Muller
Although Mia missed out on a podium result - she also swam very well in her first Inter high Gala.

Tydens 1-4 Desember 2016 het Shanri Booyens aan die Gauteng se Streekskou vir die Suid Afrikaanse Boerperd ras deelgeneem en uitstekend gevaar.

Sy behaal ʼn eerste en derde plasings in die uitdun rondtes en behaal in die kampioenskap ʼn Kampioen plasing as die Siertuig onder 19, sy behaal ook ʼn reserwe kampioen plasing in die Vertoonperdklas.

NUUS

PROSPEKTUS 2018

Kliek hier 

KWEEKSKOOL VIR REDENAARS & DEBAT

Dié Hoërskool Witteberg in Bethlehem staan in 2018 weereens bekend as die kweekskool van redenaars & debat.

Witteberg het reeds amok gemaak om 23 leerders op te lewer in die Vrystaat/Noord-Kaap ronde, na afloop van hierdie rondte skop Witteberg verder stof in sy opposisie se oë!

By die debat het vier junior en drie senior debatspanne onder die top 8 geëindig. Witteberg se junior en senior debat span was die wenners van die Vrystaat/Noord-Kaap rondte. Uit die vier debatspanne wat deurdring na die ATKV landsfinaal sal twee spanne van Witteberg af wees.

Op redenaarsgebied kan niemand vir Witteberg klop nie.

23 leerders dring deur na die Vrystaat/Noord-Kaap ronde verlede naweek in Kroonstad. 20 leerders behaal plekke onder die top 10 in onderskeie afdelings.

Sewe leerders van Witteberg dring deur na die ATKV-landsfinaal.

Witteberg is voorwaar trots op hierdie prestasie! Weereens `n bewys daar  is #net1skool!

HOËRSKOOL WITTEBERG WORD VEREER IN SY DISTRIK!

 

Dié Hoërskool Witteberg in Bethlehem het Vrydag 16 Maart 2 na afloop van die “Well Done” funksie wat aangebied is deur die Thabo Mofutsanyana Onderwysdepartement weereens weggestap met die beste van die beste titel.

Die skool en sy onderwysers is vereer vir hulle topprestasies in die 2017 Nasionale Matriekeksamen in die Thabo Mofutsanyana distrik.

Witteberg stap met die volgende titels weg:

  • Beste Stedelike skool.
  • Beste presterende skool. Hiervoor ontvang die skool `n platinum toekenning.
  • Ontvang toekenning vir die handhawing van die 100% slaagsyfer vir die soveelste agtereenvolgende jaar.

 

NUUTSTE NUUS

 

Hoërskool Witteberg se atlete presteer puik tydens die Oos-Vrystaat Hoërskole Atletiek Kampioenskappe. 

Die atlete van behaal 46 eerste plekke, 35 tweede plekke en 33 derde plekke.  Hulle verbeter 5 rekords en wen 6 van die 10 aflosse wat gehardloop is.  

 

 

 

DMC Firewall is a Joomla Security extension!