Witteberg

Hoërskool / High School

 

          

 

 

Witteberg was Saterdag 09 September die gasheer vir die finale Vrystaat MTB rondte!

Ons skool eindig tweede in reeks en ontvang die beker as beste gemengde fietsry skool in die Vrystaat.

Uitslae; 
Sarah Ledingham eindig derde in wedren en derde in die reeks. Sy kry ook haar Vrystaat kleure om by SA's te gaan deelneem.
Hannah Ledingham eindig tweede in wedren en ook tweede in reeks. 
Ons Sub-Juniors eindig derde vir die dag.
Vyf Junior Seuns eindig kinders soos volg in Vrystaat na die liga: 
Dawid Jordaan 7de
Heinz Mittermaaier 12de 
Ruben Cilliers15de
Jaco Olivier 18de
Daniel Truter 19de

Junior Girls in Vrystaat after league:
Hannah Ledingham 2de 
Euane Venter 3de
Youth o/16 seuns in Vrystaat after league:
Franco Furstenburg 23ste 
LW Smith 28ste

Youth Boys u/15 in Freestate after league: 
Damian van Tonder 6de

Sub-Junior Boys in Freestate after league
Johan Botha 6de
Dante van Tonder 9de
Mitch Taylor 10de
Alexis du Preez 12de
Wian Maritz 14de
Damian Badenhorst 18de
AW Smith 19de 
Youth Girls in Freestate: 
Sarah Ledingham 3de

 

 

NUUS

PROSPEKTUS 2018

Kliek hier 

NUUTSTE NUUS

Hoërskool Witteberg se Tienertoneel "Glimlag Doolhofkind" vaar goed by die ATKV Tienertoneel op die Potchefstroom Streeksfees.

Die geselskap ontvang silwer vir;

- Dekor en stelontwerp
- Spesiale effekte
- Algemene hantering van tegniese aspekte 
- Tooi Cilliers ontvang silwer as klankoperateur.

Verder ontvang die groep brons vir

- Beligtingsontwerp
- Die klankbaan, 
- Die produksie as geheel
- Shannon Freeman ontvang brons as verhoog bestuurder
- Dorijke du Toit, Hanru Barnard en Jhuan Bouwe vir spel
- Juffrou Aldiné van der Merwe vir regisseur
- Hanru ontvang ook brons vir eie musiek komposisies.

Hoërskool Witteberg se 1e span 7's eindig 2e na afloop van die Griffons Sewes dag wat aangebied is deur Witteberg op die 1e September 2018.

Finale Posisies:

1e Goudveld
2e Witteberg 
3e Hentie Cilliers
4e BVHS

Witteberg is trots op 3 van sy leerders wat onder die Top 4 eindig in die ATKV Redenaars Landsfinaal. 

Sewe Wittebergers het deurgedring na die finale rondte.

Verder het die juniordebatspan van die Hoërskool Witteberg is onder die top 5 in Suid-Afrika. Ella Steynberg, Roelof Stander en Ann-ne Venter. 

 

DMC Firewall is a Joomla Security extension!