Witteberg

Hoërskool / High School

 

          

 

 

 

 Die doelwagter van die eerste hokkiespan, Nepo Serage, is in die Suid-Afrikaanse O.18B span ingesluit.

Sy is ook deel van die Suid-Afrikaanse O.17 High Performance Squad.

Witteberg spog vanjaar met `n groot getal Noord-Vrystaat hokkiespelers!

Leerders van Witteberg wat ingesluit is in verskeie Noord-Vrystaat hokkiespanne is van voor links links;

Refilwe Hatla; Suné Smit, Mariné van Zyl, Anli Meades, Dorijke du Toit, Rozanne Smit, Louis Breytenbach, Izelke Craven, Catelen Briedenhann, Lené Marais, Nadja Fourie, Melissa Ackeer, Nepo Serage, Retha van Huyssteen, Alicia Smit, Kingsley Mosia en Tshepo Khalane.

Afwesig op foto: Tshepang Khalane, Niché Odendaal

 

 

 

 

 

 

NUUS

PROSPEKTUS 2018

Kliek hier 

NUUTSTE NUUS

Hoërskool Witteberg se Tienertoneel "Glimlag Doolhofkind" vaar goed by die ATKV Tienertoneel op die Potchefstroom Streeksfees.

Die geselskap ontvang silwer vir;

- Dekor en stelontwerp
- Spesiale effekte
- Algemene hantering van tegniese aspekte 
- Tooi Cilliers ontvang silwer as klankoperateur.

Verder ontvang die groep brons vir

- Beligtingsontwerp
- Die klankbaan, 
- Die produksie as geheel
- Shannon Freeman ontvang brons as verhoog bestuurder
- Dorijke du Toit, Hanru Barnard en Jhuan Bouwe vir spel
- Juffrou Aldiné van der Merwe vir regisseur
- Hanru ontvang ook brons vir eie musiek komposisies.

Hoërskool Witteberg se 1e span 7's eindig 2e na afloop van die Griffons Sewes dag wat aangebied is deur Witteberg op die 1e September 2018.

Finale Posisies:

1e Goudveld
2e Witteberg 
3e Hentie Cilliers
4e BVHS

Witteberg is trots op 3 van sy leerders wat onder die Top 4 eindig in die ATKV Redenaars Landsfinaal. 

Sewe Wittebergers het deurgedring na die finale rondte.

Verder het die juniordebatspan van die Hoërskool Witteberg is onder die top 5 in Suid-Afrika. Ella Steynberg, Roelof Stander en Ann-ne Venter. 

 

DMC Firewall is developed by Dean Marshall Consultancy Ltd