Witteberg Atletiek bied die geleentheid vir elke leerder om sy volle potensiaal te kan bereik. Deur atletiek leer leerders om selfdissipline toe te pas in alledaagse lewe. Die feit dat Witteberg se atletiekprestasies onder die top 10 skole in die Vrystaat is, is ‘n bewys dat ons oor topafrigters beskik. Al ons afrigters is passievol oor die sport en meer as gewillig om die ekstra myl te loop vir elke atleet. Elke oefensessie in die gimnasium en op die baan is beplan om die atleet ten volle te laat ontwikkel. Ons afrigters word gestuur na kursusse om hul kwalifikasies op ‘n hoë standaard te hou. Klinieke word aangebied om atlete die geleentheid te gee om afrigting van die beste afrigters in die Vrystaat te ontvang.
At Witteberg we have a hammer throw, discus and shotput circle on the school grounds. Activities like hurdles and javelin are also practised at the school grounds. We provide transport for athletes practising at Goble Park Stadium.
Witteberg mainly competes against schools in the Eastern Free State. We also give athletes the opportunity to compete in alternative provincial competitions. We compete in Top 20 meetings so that the learners can get the best experience of competition in the country.
DSC 0050
We compete in the following meetings:
- Witteberg circle meeting
- Graanveld
- Eastern Free State
- Free State Inter high
- Tuks Top 20
- Multigreen Top 20
- Menlopark athletics meeting
- Midstream athletics meeting
- Outeniqua Top 20
2021 Prestasies
- 25 atlete neem deel aan ASA Vrystaat kampioenskappe.
Behaal agt 1ste-plekke, nege 2de-plekke en vier 3de-plekke - Sestien atlete gekies vir ASA Vrystaatspan.
Leoze Lottering behaal ‘n tweede plek vir haar spiesgooi by ASA SA’s - By JF byeenkoms het dertien atlete deelgeneem
Behaal tien 1ste-plekke, ses 2de-plekke en vier 3de-plekke - By Tuks top 10 byeenkoms eindig Witteberg se meisies span algeheel vierde in hul afdeling.