Vooruit

NETBAL

Witteberg-netbal streef na die holistiese ontwikkeling van elke speler.

Elke oefensessie op die baan en in die gimnasium word beplan om vaardighede, baanspel en spanwerk te ontwikkel.

Witteberg boasts three beautiful courts, an indoor court and an amazing clubhouse. We are also proud of our beautiful first-team locker room.

Ons onderneem jaarliks ’n netbaltoer met vyf van ons spanne en ding mee in twee ligas: die Oos- Vrystaat/Griffonsliga en ook die Wesgrow Sentrale Skolereeks. Ons lewer jaarliks verskeie Vrystaat-netbalspelers op wat aan nasionale toernooie deelneem.

Our outsanding alumni, Corli Oberholzer, a former Protea player, and Jessica Nel, a former SA Schools player, are a testimony to our commitment to the sport.