Vooruit

Gholf

Witteberg-gholf neem deel aan die interskole teen ons buurskool wat jaarliks ‘n groot sukses is. Ons het vier seunspanne asook twee dogterspanne.
Die hoogtepunt op ons jaarlikse kalender is toere na wêreldklasbane in die land, soos Zimbali en Durban Country Club.