We offer excellent facilities that support and fulfill the cultural needs of our learners:
Witteberg-leerders wat uitstaande Kultuurprestasies op ‘n vereiste vlak behaal, kwalifiseer om ons unieke kultuurdas aan te koop en met trots te dra.
Hoërskool Witteberg bied ‘n groot verskeidenheid kultuuraktiwiteite op die hoogste vlak van oefening, voorbereiding en deelname waaraan leerders kan deelneem. Om hierby betrokke te raak is om jou kindwees te verryk en jou menswees in geheel te ervaar.
We consider all activities important in each learner’s capture of core values. Ons het ‘n jare lange tradisie van nasionale prestasies op meer as een gebied: ATKV-Debat, ATKV-Redenaars en Tienertoneel.
Ons bied die volgende aktiwiteite: