Benewens Witteberg se nege rugbyspanne, het die skool ook junior en senior sewesspanne, en neem deel aan twee ligas: die Wesgrow Sentrale Skolereeks asook die Noord-Vrystaat Griffonsliga.
Each age group has a minimum of three coaches qualified under World Rugby Level 1.
Witteberg spog boonop met topgehalte-fasiliteite – ‘n pragtige klubhuis – met ‘n eerstespankleedkamer – asook twee puik rugbyvelde.
Die skool het ook ‘n ten volle toegeruste kondisioneringsentrum waar ons spelers verseker dat hul fisies ontwikkel om elke wedstryd met hul volle potensiaal aan te pak.