Vooruit

Search
Close this search box.

ATLETIEK

Witteberg Atletiek bied die geleentheid vir elke leerder om sy volle potensiaal te kan bereik. Deur atletiek leer leerders om selfdissipline toe te pas in alledaagse lewe.

Witteberg Atletiek bied die geleentheid vir elke leerder om sy volle potensiaal te kan bereik. Deur atletiek leer leerders om selfdissipline toe te pas in alledaagse lewe.
Die feit dat Witteberg se atletiekprestasies onder die top 10-skole in die Vrystaat is, is ‘n bewys dat ons oor topafrigters beskik. Elke oefensessie in die gimnasium en op die baan is beplan om die atleet ten volle te laat ontwikkel. Ons afrigters word gestuur na kursusse om hul kwalifikasies op ‘n hoë standaard te hou. Klinieke word aangebied om atlete die geleentheid te gee om afrigting van die beste afrigters in die Vrystaat te ontvang.
At Witteberg we have a hammer throw, discus and shotput circle on the school grounds.
Activities like hurdles and javelin are also practised at the school grounds. We provide transport for athletes practising at Goble Park Stadium. We also give athletes the opportunity to compete in a variety of provincial competitions and in Top 20 meetings so that the athletes can get the best experience of competition in the country.

  • We compete in the following meetings:
  • Witteberg circle meeting
  • Graanveld
  • Eastern Free State
  • Free State Inter high
  • Tuks Top 20
  • Multigreen Top 20
  • Menlopark athletics meeting
  • Midstream athletics meeting
  • Outeniqua Top 20

 

Ons is ook bevoorreg dat mnr. DP Coetzee die Vrystaatspan vergesel na die Suid-Afrikaanse kampionskappe en as spanbestuurder optree.