Vooruit

Sport

By Witteberg is akademie en sport spanmaats

Die selfdissipline, fokus en deursettingsvermoë wat van ‘n leerder ‘n gedugte deelnemer aan ‘n sportsoort maak, kry ook deurslag in die klaskamer. Ja, akademie bly die hartklop van ons skool, maar sportbeoefening onder leiding van bekwame afrigters,  en met toegang tot topgehalte-fasiliteite, maak van die Witteberger ’n afgeronde leerder – op en van die sportveld.

Argief

Rugby Witteberg se Griffons spelers in aksie. Witteberg lewer hierdie UITSTEKENDE kwaliteit op die rugbyveld.

Ons bereidwilligheid om hard te werk en die sport met passie te speel, weerklink in die hoeveelheid spelers wat in ...

Argief

Netbal 2022

Die eerste-, tweede- en alle A-netbalspanne neem jaarliks deel aan die Affies Toernooi in Pretoria, waar hul teen groot skole ...

Argief

Atletiek 2021 Prestasies

Witteberg Atletiek bied die geleentheid vir elke leerder om sy volle potensiaal te kan bereik. Deur atletiek leer leerders om ...

Argief

Krieket 2021

Krieket is ongetwyfeld ‘n spel wat mens nederig hou asook om die enkele oomblikke te waardeer waar een individu ‘n ...

Argief

Witteberg sluit die 2021 seisoen af met n onoorwonne rekord!

In 2020 het Witteberg ‘n nuwe rugby direkteur aangestel, mnr. Christo van der Nest, World Rugby vlak-2 afrigter. Witteberg spog ...

Argief

Buitesport

Hier by Witteberg tel elke kind as ń individu.Wanneer dit kom by die buitesport waaraan ons leerders deelneem, gee ons ...

Showing Slide 1 of 7