Vooruit

Netbal 2022

Share It:

Die eerste-, tweede- en alle A-netbalspanne neem jaarliks deel aan die Affies Toernooi in Pretoria, waar hul teen groot skole kompeteer.

We are privileged to have elite coaches to train us every year at our Winter Clinic, these include former Protea coach, Elize Kotze and Protea players Erin Burger, Renske Stoltz and Romé Joubert.

In 2021 is drie van ons spelers opgeneem in die verskillende Vrystaat Netbalspanne wat aan die Nasionale Toernooie deelgeneem het:

o /16 Zinathi Matshotyana
o /17 Erica Ekeji
o /18 Ruandi Steinmann

Erica Ekeji is aangewys as een van die Top 35 spelers in Suid-Afrika. Ruandi Steinmann is ook gekies vir die Thabo Mofutsanyana Senior Netbalspan wat aan die Nasionale Toernooi deelgeneem het, hul eindig tweede in hul divisie.

We are proud to have outstanding alumni, Corli Oberhozer, former Protea player and Jessica Nel, former SA School’s player.

Ons is trots op ons netbal by Witteberg en verseker dat elke dogter hul volle potensiaal sal bereik terwyl hul hierdie pragtige spel geniet.