Hier by Witteberg tel elke kind as ń individu.Wanneer dit kom by die buitesport waaraan ons leerders deelneem, gee ons die nodige erkenning vir uitmuntende prestasies wat in elke sportsoort bereik word.
Witteberg se leerders presteer uitstekend in hul onderskeie sportsoort. Meeste van die leerders ontvang dan ook Nasionale erkenning daarvoor.
Die volgende buitesport soorte word deur Wittebergers beoefen:
Fietsry
Western Mounted games
Tweekamp
Driekamp
Muurbal
Polo
Karate
Ruiterkuns
Skouperd & Dresseer
Veerpyltjies
Uithouritte