Fietsry, swem, karate, perdesport en vele meer verdien erkenning.
Alle buitesportuitslae word gemeet en teen ‘n gepaste kriteria getoets om volgens meriete erkenning te gee.