Vooruit

Rugby 2019

Share It:

Hoërskool Witteberg toer in 2019 met sy hele rugbykorps (14A-1ste XV) na Naboomspruit en neem deel aan die Mauritz Hansen week. Grootste rugbyweek in Suid-Afrika met soveel as 40 rugbyspanne.

Witteberg word verteenwoordig in TWEE ligas, Die Griffons liga asook die Sentrale skole reeks liga, die twee liga’s sluit skole in soos:

  • AHS Kroonstad- Voortrekker
  • Hentie Cilliers
  • Goudveld
  • Sentraal
  • Fichardpark
  • Jim-Fouché
  • Welkom Gimnasuim
  • Diamandveld
  • Noord-Kaap

PROVINSIALE RUGBY:

Marnus Ratkas Nel

Rosco Ruiters

was by die Nasionale Craven week in Bloemfontein waar hulle Griffons verteenwoordig het, hulle het 2 uit hulle 3 wedstryde gewen.

AKADEMIE WEEK:

Christiaan van Deventer

Hardus Myburgh

Mpho Ntsutle

Ryno Oosthuizen

was in die Griffons 0/18B span wat die Griffons verteenwoordig het in Bloemfontein en het 1 uit 3 wedstryde gewen.

0/17 RHINO WEEK:

Phileo Lodewyk

Zac Barnard

Henrico van Rensburg

het die Griffons verteenwoordig by die Rhino week in Vanderbijl, hulle eindig algeheel tweede op die toernooi. Phileo en Henrico is gekies vir ‘n SA-span wat hulle gaan verteenwoordig in Skotland,Wallis en Engeland later in die jaar.

Zac is opgeneem in die SA akademiespan en gaan later in die jaar ook Ierland toe.

Barberians wat aan die 0/19 week op Reitz deel geneem het wat een uit drie wedstryde gewen het.DSC 2660

Thabo Mokaoa

Kamo Mofokeng

Christiaan van der Riet

Herman Wessels

Tumelo Mofokeng

Hannes van Eeden

Fritz Crous

Matthew Collett

Gerik Oosthuizen

Caden Schutte

Chris Briel

Du Toit Claassens