Vooruit

Sport

By Witteberg is akademie en sport spanmaats

Die selfdissipline, fokus en deursettingsvermoë wat van ‘n leerder ‘n gedugte deelnemer aan ‘n sportsoort maak, kry ook deurslag in die klaskamer. Ja, akademie bly die hartklop van ons skool, maar sportbeoefening onder leiding van bekwame afrigters,  en met toegang tot topgehalte-fasiliteite, maak van die Witteberger ’n afgeronde leerder – op en van die sportveld.

Argief

Krieket jaarveslag 2020

Witteberg beskik oor seuns en dogterskrieket waarvan die 1ste dogtersspan hul liga jaarliks oorheers. Die sandsteen krieketklubhuis is eie aan ...

Argief

Gholf

Ons het drie gholfspanne wat in verskillende ligas deelneem. Die spanne word blootgestel aan klubkompetisies en is bevoorreg om op ...

Argief

Tennis

Witteberg se vyf tennisspanne neem deel aan toernooie o.a. die interAfrika-toernooi. Vier Wittebergers verskyn op die Oos-tennisleer. Tennisoefeninge geskied in ...

Argief

Rugby 2019

Hoërskool Witteberg toer in 2019 met sy hele rugbykorps (14A-1ste XV) na Naboomspruit en neem deel aan die Mauritz Hansen ...

Argief

Hokkie

Witteberghokkie is altyd kookwater met verskeie formate van die sport wat hier aamgebied word. Vroeg in 2021 is ons spanne ...

Argief

By Witteberg bied ons rugby as vak aan!

Dit loop saam met LO en leerders het in elke 9 dag siklus ‘n Rugby periode waar ons die volgende ...

Showing Slide 1 of 7